BLY BESIG

LEERSAME WEBTUISTES

Interessante webtuistes om te gaan navors!

- BrainPop

- Curiosity Stream

- Tynker

- Outschool

- Udemy

- iReady

- Beast Academy (Math)

- Khan Academy

- Creative Bug

- Discovery Education

YouTube:

- Crash Course Kids

- Science Channel

- SciShow Kids

- National Geographic Kids

- Free School

- Geography Focus

- TheBrainScoop

- SciShow

- Kids Learning Tube

- Geeek Gurl Diaries

- Mike Likes Science

- Science Max

- SoulPancake


Lees 'n bietjie!

Luistervink Stories gaan vir die volgende 4 weke elke dag 'n nuwe gratis storie op die tuisblad vertoon. Kinders wat stories luister ontwikkel beter woordeskat, beter leesbegrip, beter uitdrukkingsvermoë wanneer hulle praat en kreatief skryf en lees self ook beter. STUUR JOU KIND SLIMMER TERUG SKOOL TOE met www.luistervinkstories.co.za. Volg die skakel nou en kyk vandag se gratis storie: DIE MUISBOOT deur Paddy Bouma. Deel hierdie gerus met ouers wat kinders in d skool het....

TEKEN VIR SLYM!

Fanie Viljoen leer jou hoe om een van sy karakters te teken!

Create your website for free! This website was made with Webnode. Create your own for free today! Get started