AKADEMIE

KOM LEES 'N BIETJIE SAAM

Een van die belangrikste dinge wat jy op skool leer is om te LEES!! Op Woensdag, 5 Februarie het Garsies deelgeneem aan die wonderlike inisiatief - Die Wêreld Luidleesdag.

Die mikpunt was om oor die 2 miljoen kinders op dieselfde dag hardop te laat lees. 

Die belangrikheid van lees word wêreldwyd in alle lande en alle skole vertroetel.

AKADEMIE IS LEKKER!

Create your website for free! This website was made with Webnode. Create your own for free today! Get started